Betroubare inligting stel melkprodusente in staat om ingeligte besluite te neem in die vryemark-omgewing en om sinvol te onderhandel met ander rolspelers in die waardeketting, soos melkkopers.
Die volgende tipes inligting word op ’n gereelde basis aan melkprodusente verskaf:
- Internasionale en plaaslike suiweltendense.
- Internasionale en plaaslike ekonomiese tendense.
- Produsente-, verwerkers- en kleinhandelpryse van melk- en suiwelprodukte.
- Invoer- en uitvoertendense.
- Internasionale mededingendheid van plaaslike produsente.
- Jaarlikse vooruitskouings.
- Klik hier om die Lacto Data af te laai
- Klik hier om die gg34595_nn739.pdf af te laai
- Statutere 16-02-2012
|