Die MPO hou melkprodusente op hoogte van die jongste navorsing, nuwe tegnologie, plaaslike en internasionale tendense, nuus en gebeure wat ’n invloed op hulle boerdery kan hê, deur middel van:
- Die bekroonde tydskrif vir die suiwelbedryf, The Dairy Mail.
- Radioprogramme (RSG Landbou).
- Televisie-optredes.
- ’n Weeklikse elektroniese nuusbrief.
- Persverklarings.
- Boeredae en vergaderings.
Die MPO kommunikeer namens melkprodusente met kopers, insetverskaffers, nasionale en internasionale bedryfsorganisasies, en die regering op streeks-, provinsiale en nasionale vlak.
 |
Waarnemende Besturende Direkteur Agri Connect
Erika Albert
Tel: 012 843 5690
Faks: 012 804 5376
Sel: 078 539 7700
Erika@agriconnect.co.za
|
|