Ledediens


Om te verseker dat die MPO op hoogte bly van melkprodusente se veranderende behoeftes, word melkprodusente op ’n streeksgrondslag deur MPO-streekskantore, streekskoördineerders en streeksbesture bedien. Hierdie inligting stel die MPO in staat om sy lede se belange doeltreffend by al die rolspelers op regerings-, landbou en melkbedryfsvlak te verteenwoordig. Hierbenewens verskaf die MPO ook die nodige strukture om ledebelange by besluitnemers op internasionale, nasionale, provinsiale en plaaslike vlak te verteenwoordig.

MPO Ledediens

Philip Swart
Tel: 012 843 5600
Sel: 082 462 1712
philip@mpo.co.za

 


MPO Nuusbrief
13 April 2012

MPO Newsletter
30 Maart 2012

MPO Nuusbrief
23 Maart 2012

MPO Nuusbrief
16 Maart 2012

MPO Nuusbrief
9 Maart 2012

MPO Nuusbrief
2 Maart 2012

MPO Nuusbrief
24 Februarie 2012

 

 

 

 

© Copyright http://www.mpo.co.za - Website by Web Design Pretoria