Tegnologie-oordrag

Die MPO het sekere aksies geloods om die ernstige leemtes wat in die suiwelbedryf bestaan ten opsigte van kapasiteitsbou onder kommersiële en ontwikkelende melkprodusente, asook opleiding en gesonde boerdery-advies in die algemeen, aan te spreek:

  • Suiwel-inligtingsdae vir kommersiële melkprodusente landwyd.
  • Bykans 20 mentorskapprogramme landwyd.
  • Opleiding en tegnologie-oordrag vir plaasbestuurders, opkomende boere en plaasarbeiders landwyd.
  • Opleiding van landboubesighede/koöperasies se verkoopspersoneel in dieregesondheidsprodukte.
  • landwyd.
  • Die tweejaarlikse SA Large Herds Conference.
  • Die tweejaarlikse All Africa Dairy School & Expo.
  • Raad aangaande AgriSEB.
  • Raad en bystand aan ontwikkelende en voornemende melkprodusente.
  • Die ISF Wêreld Suiwel Spitsberaad in Kaapstad in 2012.

 


 

MPO Nuusbrief
30 Maart 2012

MPO Nuusbrief
23 Maart 2012

MPO Nuusbrief
16 Maart 2012

MPO Nuusbrief
9 Maart 2012

MPO Nuusbrief
2 Maart 2012

MPO Nuusbrief
24 Februarie 2012

 

 

 

 

© Copyright http://www.mpo.co.za - Website by Web Design Pretoria