MPO MOTIVEER DAT KITSKOSBESIGHEDE WEER BESIGHEID MOET KAN DOEN

 

MPO FLITS 2/8 APRIL 2020

Die MPO het op 7 April 2020 die oopmaak van kitskosbesighede via die Bedryfskamer van Agri SA gemotiveer. Die vertrekpunt was die verslapping van die spazawinkels en informele voedsel handelaars se COVID-19 regulasies en die ooreenstemming daarvan met kitskosbesighede. Die sakeprotokol vir hierdie besighede kan redelik maklik gedefinieer word om steeds die verspreiding van die COVID-19-virus teen te werk in samehang met die breë sosiale gedragsreëls wat reeds geld. Daarmee saam het die Suid-Afrikaanse publiek oor die afgelope tydperk van inperking reeds gewoond geraak aan die sosiale gedragsreëls en kan dit net so toegepas word in die kitskosbesighede. Ter verdere motivering is daarop gewys dat dié tipe ondernemings nie alkohol verkoop nie en dat dit beperk kan word tot slegs wegneemetes. Agri SA sal die voorstel en motivering dringend per brief aan die Minister van Landbou rig.

Published on Thursday, 9th April 2020 - 10:03

Recent Posts

CHURN YOUR WEEKEND INTO A WEST COAST CHEESE AND WINE FESTIVAL

12 April 2022 Over the weekend of Saturday 23 to Sunday 24 April, the historic Groote Post Wine Estate, world-renowned for its award-winning wines, will play
Read More

HEAVY RAINFALL, ROADS CLOSURES PUT STRAIN ON KZN’S AGRICULTURAL SECTOR

MEDIA RELEASE                                                                                                                   14 April 2022 The exportation of produce and importation of agricultural related goods has been significantly affected by the recent severe weather conditions
Read More

INTERNATIONAL FARMER PRICES AND DAIRY PRODUCT PRICES AT RECORD LEVELS

MPO POINTER 2/8 April 2022 In Europe, the average farmer price of unprocessed milk is up by 20%. Indeed, a new price regime developed after numerous
Read More

FOOT-AND-MOUTH DISEASE BIOSECURITY STRATEGY FOR THE MILK PRODUCER

FOR IMMEDIATE RELEASE | 31 March 2022   Since 1 March 2022, eight new outbreaks have occurred in four South African provinces. Limpopo              2             11 March
Read More

disclaimer