ONGEPROSESSEERDE MELKPRODUKSIE vir Mei 2020

MPO FLITS 5/26 Junie 2020

Ongeprosesseerde melkproduksie in Mei 2020 word geskat op 244 miljoen liters, 3,32% minder as in Mei 2019, en die kumulatiewe melkproduksie vir 2020 (insluitende Mei) is 1 288 miljoen liters wat op ʼn negatiewe groei van -0,20% vir die eerste vyf maande van 2020 dui (bron: Melk SA, laaste twee maande voorlopig). Februarie 2020 was ‘n skrikkelmaand en indien die maand aangepas word na 28 dae verhoog die negatiewe groei persentasie na -0,68%.

Published on Fri, 26th Jun 2020 - 12:03

Recent Posts

ERRATIC PRICE SIGNALS TO DAIRY FARMERS ENDANGERS THE WHOLE INDUSTRY

  MPO Pointer 8/1 JULY 2020 For the past five years, erratic producer prices for milk farmers all but wiped out dairy farm resilience and increased
Read More

1% #PAYINGMILKFORWARD PROJEK SKOP AF IN WES-KAAP

  Mediaverklaring: vir onmiddellike vrystelling Die Melkprodusente-organisasie (MPO) het onlangs die projek 1% #payingmilkforward, ook bekend as Project One, geloods met die doel om die nasie
Read More

Pretoria High Court rules against sale of water rights

The Pretoria High Court has ruled against the sale or trading of water rights. In three separate matters argued in October 2019 before the court on
Read More

Pretoria Hoë Hof beslis téén verkoop van waterregte

Die Pretoria Hoë Hof het teen die verkoop van waterregte beslis. In drie afsonderlike sake wat in Oktober 2019 geargumenteer is namens die Suid-Afrikaanse Vereniging van
Read More